MEER OOR PIETERSBURG DLU EN TLU SA

TLU SA

JAARLIKSE FONDSINSAMELING PROJEK

Meer oor ons jaarlikse Tarentaaljag

Dankie aan elke borg wat die dag vir ons moontlik gemaak het. Die dag het vroeg begin en laat geeindig met 20 spanne wat ingeskryf het. Dankie aan elke boer wat sy plaas vir ons beskikbaar gestel het.

Ons borge vir die biltong kerwers was as volg: Limpopo Toyota, Mega World 4x4, NTK en Xfuels.

Borge vir ons mussies was BF Petroleum en ons kepsies was Vleissentraal.

Pryse is geborg deur: Africa outdoorsman, Fast tools, Expedition North, Mega World 4x4, JD Fastners en RSA.

Vir meer inligting en fotos gaan kyk gerus op ons Tarentaaljag blad

ANDER SKAKELS


PLAASVARS WEBTUISTE

Boere kry maar ‘n fraksie van die totale prys van eindprodukte, maar dra die grootste deel van die risiko.
Met TLU SA se Plaasvars e-Mark is daar nou die geleentheid vir die verbruiker om direk met die boer te gesels oor produkte.


PERSVERKLARINGS

Lees gerus hier die nuuste Persverklarings en Pitkos.


VEILIGHEID

Alle Veiligheid riglyne hier beskikbaar.


Beeste

Alle inligting oor beessiektes, beeste merk ens. hier beskikbaar.

VEILIGHEID PROJEK

Te danke aan ons borge met ons Tarentaaljag en ons kommissie by ons veilingskrale, kon ons fondse skenk om 8 kameras op te rig!

TLU SA JONGBOER KOMPETISIE

Gaan besoek gerus TLU SA se blad om meer uit te vind oor TLU SA se Jongboer Kompetisie

TLU SA
  • WYS ALMAL
  • PDLU
  • NOORDSTREEK
  • TLU SA
    • 06
      Mei
    • AR

      PDLU
    • 16:00 nm. - 19:00 nm.
      Donderdag
    • 11
      Mei
    • Noord AR

      TLU SA Noordstreek
    • 09:00vm. - 14:00vm.
      Donderdag
    • 12
      Jun
    • Tarentaaljag

      PDLU
    • 06:00 vm. - 20:00 nm.
      Saterdag
    • 14
      Jul
    • PDLU Dagbestuur

      PDLU
    • 10:00 vm. - 12:00 vm.
      Woensdag
    • 21
      Jul
    • AR

      TLU SA
    • 10:00 vm. - 12:00 vm.
      Woensdag
    • 18
      Aug
    • Noord AR

      TLU SA Noordstreek
    • 09:00vm. - 14:00vm.
      Woensdag

Copyright © 2020 - Izelle Jacobs by HTML5 Max