admin@pdlu.co.za | 082 815 1639 | Facebook LinkedIn

Kommoditeite

Plaaslike Regering

Riglyne oor munisipale eiendomsbelasting en grondeise.

Munisipale eiendomsbelasting

Die volgende is die kritiese punte wat aandag moet kry met die implementering van eiendomsbelasting, soos voorgeskryf in die Wet op Munisipale Eiendomsheffings (Wet No. 6 van 2004). Sien die aangehegte dokumente vir meer inligting.

Plaaslike Regering-riglyne kan deur lede aangevra word.

Grondeise

Die doel van die riglyndokument met aanhangsels is om hersiene prosedures en optredes vir die hantering van grondeise op streeks- en DLU-vlak daar te stel. Nuwe riglyne is by u DLU-kantoor vir lede beskikbaar.

Grondeise-riglyne kan deur lede aangevra word.