Boerevereniging (BV)
'n Vereniging van boere wat affilieer by 'n Distrikslandbou-unie (DLU), wat op sy beurt by TLU SA geaffilieer is.
Meer oor PDLU
Hoe die verskillende affiliasies inmekaarsteek, van boerevereniging tot by TLU SA op nasionale vlak.
Diagramme
Kies 'n struktuur om die diagram te sien. Klik op die diagram om dit te vergroot.
Verduideliking
Terme wat gebruik word ter verduideliking van die strukturering en funksionering van die verskillende soorte affiliasies.
'n Vereniging van boere wat affilieer by 'n Distrikslandbou-unie (DLU), wat op sy beurt by TLU SA geaffilieer is.
'n Unie wat bestaan uit minstens vyftig lede (minder waar goedkeuring verkry is) wat by TLU SA affilieer op dieselfde basis as 'n DLU.
'n Sambreelstruktuur wat tot stand kom waar 'n aantal boereverenigings saam groepeer en dan by TLU SA affilieer.
'n Sambreelstruktuur wat tot stand kom waar die verskeie affiliasies saam groepeer in belang van effektiewe dienslewering binne die grense van die streek se bedieningsgebied soos bepaal deur die Algemene Raad van TLU SA.
'n Outonome instelling wat by TLU SA geaffilieer is en sodoende sitting op die AR en Kongres verkry.